Testimonials

Belinda Brink:

Sjoe, het gister vir die eerste keer n video op facebook van julle gesien. Sound of Silence is gesing. Seriously, het net daar in trane uitgebars. Geen sanger in SA het dit nog ooit met my reggekry nie. Ek is nou nog stom. Soek dringend cd of dvd.



Vic Van der Walt :

Mense julle moet nou ophou julle sing my so in die verlede terug ek will weer gebore word. DANKIE julle doen so voort dankie VADER vir mense met soveel talent





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: